Ladismith

Vir die dorp in die provinsie KwaZulu-Natal, sien Ladysmith.
Ladismith
Die landskap in Ladismith se omgewing
Die landskap in Ladismith se omgewing
Ladismith is in Wes-Kaap
Ladismith
Ladismith
 Ladismith se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°29′37″S 21°16′2″O / 33.49361°S 21.26722°O / -33.49361; 21.26722
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitKannaland
Stigting1852
Oppervlak
 • Totaal25,8 km2 (10,0 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal7 127
 • Digtheid276/km2 (710/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense11.5%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense81.3%
 • Swart mense6.4%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 95.7%
 • Engels 1.9%
 • Ander 2.4%
Poskode (strate)
6655
Poskode (posbusse)
6655
Skakelkode028
Berge naby Ladismith
Die grootste laventelplaas in Suid-Afrika is naby Ladismith geleë
Die Evangelies-Lutherse kerk.
Ladismith se ou NG kerk, ontwerp deur Carl Otto Hager, staan nog, hoewel dit sedert 1942 nie meer die gemeente se kerkgebou is nie. Hans Fransen beskryf dit in Old Towns and Villages of the Cape as "Kaapse Gotiek op sy feestigste".

Ladismith is 'n dorp in die Kannaland munisipaliteit van die Tuinroetedistrik (provinsie Wes-Kaap, Suid-Afrika). Die dorp is sowat 300 km oos van Kaapstad aan die Roete 62 tussen Barrydale en Calitzdorp geleë. Ander belangrike dorpe in die omgewing is Laingsburg (85 km van Ladismith af) en Oudtshoorn (100 km).[2][3] Die dorpsnaam word met 'n "i" gespel om verwarring met Ladysmith in KwaZulu-Natal te voorkom.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Ladismith en Nissenville tydens die 2011-sensus.
  2. "Demarcation.org.co.za". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2009. Besoek op 14 Junie 2008.
  3. "www.karooinfo.com". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2016. Besoek op 24 Desember 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search